Aloestrela suzannae
Voorkoms
Aloestrela suzannae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. suzannae
|
Binomiale naam | |
Aloestrela suzannae (Decary) Molteno & Gideon F.Sm., 2019
| |
Sinonieme | |
|
Aloestrela suzannae (voorheen Aloe suzannae) is 'n plant wat tot die familie van aalwyne (Asphodelaceae) behoort. Die plant is endemies aan die suide van Madagaskar. Daar is net een plant in die genus, Aloestrela is dus 'n monotipiese takson.