Aalwynfamilie
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Asphodelaceae)
Aalwynfamilie | |
---|---|
Bitteraalwyn, Aloe ferox | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asphodelaceae Juss. 1789 |
Genera | |
Sien teks |
Die aalwynfamilie (Asphodelaceae) bevat, soos die naam aandui, die aalwyne, maar ook ander vetplante. Baie van hierdie plante was eers in die omvattende familie Liliaceae geklassifiseer, maar word nou in afsonderlike families soos hierdie geplaas. Baie van die spesies in hierdie familie kan redelike hoog groei, dog het hulle tipies onvertakte of ylvertakte stamme. Van die familie se spesies is geofiete, soos die genera Bulbine, Bulbinella en Trachyandra.
Genera
[wysig | wysig bron]Die familie bevat 41 genera:[1]
- Agrostocrinum F.Muell.
- Aloe L.
- Aloestrela Molteno & Gideon.F.Sm.
- Aloiampelos Klopper & Gideon F.Sm.
- Aloidendron (A.Berger) Klopper & Gideon F.Sm.
- Aristaloe Boatwr. & J.C.Manning
- Arnocrinum Endl. & Lehm.
- Asphodeline Rchb.
- Asphodelus L.
- × Astrolista Molteno & Figueiredo
- Astroloba Uitewaal
- Bulbine Wolf
- Bulbinella Kunth
- Caesia R.Br.
- Chamaescilla F.Muell. ex Benth.
- Corynotheca F.Muell. ex Benth.
- Dianella Lam. ex Juss.
- Eremurus M.Bieb.
- Excremis Willd.
- Gasteria Duval
- Geitonoplesium A.Cunn. ex R.Br.
- Gonialoe (Baker) Boatwr. & J.C.Manning
- Haworthia (Duval)
- Haworthiopsis G.D.Rowley
- Hemerocallis L.
- Hensmania W.Fitzg.
- Herpolirion Hook.f.
- Hodgsoniola F.Muell.
- Johnsonia R.Br.
- Kniphofia Moench
- Kumara Medik.
- Pasithea D.Don
- Phormium J.R.Forst. & G.Forst.
- Rhuacophila Blume
- Simethis Kunth
- Stawellia F.Muell.
- Stypandra R.Br.
- Trachyandra Kunth
- Tricoryne R.Br.
- Tulista Raf.
- Xanthorrhoea Sm.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Bronnelys
[wysig | wysig bron]- Braam van Wyk & Piet van Wyk: Identifiseer die bome van Suider-Afrika (2008). Struik Uitgewers. ISBN 978-1-77007-730-0.