Alvaro Uribe
Voorkoms
Alvaro Uribe | |
31ste President van Colombia
| |
Ampstermyn 7 Augustus 2002 – 7 Augustus 2010 | |
Vise | Francisco Santos Calderón |
---|---|
Voorafgegaan deur | Andrés Pastrana Arango |
Opgevolg deur | Juan Manuel Santos Calderón |
Goewerneur van Antioquia
| |
Ampstermyn 1 Januarie 1995 – 1 Januarie 1998 | |
Voorafgegaan deur | Ramiro Valencia Cossio |
Opgevolg deur | Alberto Builes Ortega |
Senator van Colombia
| |
Ampstermyn 20 Julie 1986 – 20 Julie 1994 | |
Burgemeester van Medellín
| |
Ampstermyn Oktober 1982 – Desember 1982 | |
Voorafgegaan deur | Jose Jaime Nicholls Sánchez |
Opgevolg deur | Juan Felipe Gaviria Gutierrez |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 4 Julie 1952 Medellín, Antioquia, Colombia |
Politieke party | Colombia Eerstens |
Eggenoot/-note | Lina María Moreno Mejía (1979–hede) |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Universidad de Antioquia Harvard Extension School |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Handtekening |
Álvaro Uribe Vélez (gebore 4 Julie 1952) is 'n Colombiaanse politikus wat van 2002 tot 2010 as die 39ste President van Colombia gedien het.
Uribe is op 4 Julie 1952 in Medellín in die departement Antioquia gebore. Sy pa was 'n veehandelaar en grondbaron. Sy punte op middelbare skool was voldoende om hom van die eindeksamens (1970) vry te stel en hy kry daardeur 'n beurs om verder te studeer. Hy behaal 'n universitêre graad in 1977 in regte en politieke wetenskap. In 1993 verwerf hy 'n post-doktorale graad in bestuurskunde aan die Harvard-universiteit.
Hy is in Augustus 2010 aangestel as die ondervoorsitter van die VN-komitee wat die onderskepping van die skeepskonvooi voor Gaza ondersoek het.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Alvaro Uribe.