Amaryllis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Amaryllis
Amaryllis belladonna in flower, showing scape IMG 5342.JPG
Amaryllis belladonna
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Amaryllidoideae
Genus:
Spesies

Amaryllis is 'n genus wat tot die familie Amaryllidaceae hoort. Die genus bestaan uit slegs twee spesies, beide is inheems aan Suid-Afrika en groei in die winterrëenval streek. Die spesies ook meerjarige plante en ook geofiete. Amaryllis belladonna is ook deel van die fynbos.