Amrita Pritam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Amrita Pritam
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore (1919-08-31)31 Augustus 1919
Gujranwala, Panjab, Brits-Indië (tans Pakistan)
Oorlede 31 Oktober 2005 (op 86)
Delhi, Indië
Nasionaliteit Vlag van Indië Indië
Beroep Romanskrywer, digter, essayis
Bekend vir Pinjar (roman)
Ajj aakhaan Waris Shah nu (gedig)
Suneray (gedig)

Amrita Pritam (Panjabi: ਅੰਮ੍ਰਿਤਾ ਪ੍ਰੀਤਮ (Gurmukhi) امرتا پریتم (Shahmukhi) अमृता प्रीतम (Devanagari)) was 'n Panjabi skrywer en digter. Haar loopbaan het oor ses dekades gestrek, sy het 100 boeke van digkuns, fiksie, lewensbeskrywings, opstelle, 'n versameling van Punjabi volksliedere en 'n outobiografie gelewer.[1][2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]