Ana Gasteyer
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ana Gasteyer | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ana Gasteyer (gebore 4 Mei 1967) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente What Women Want (2000), Mean Girls (2004), That's My Boy (2012), en Robot & Frank (2012).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2000: What Women Want
- 2004: Mean Girls
- 2008: Finn on the Fly
- 2012: That's My Boy
- 2012: Robot & Frank
- 2012: Fun Size
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1999: 190 North
- 2000: TV Funhouse
- 2011: Suburgatory
- 2014: Celebrity Name Game
- 2015: Going There with Ana Gasteyer
- 2016: Lady Dynamite
- 2016: Match Game
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2000: Reelmadness
- 2000: Christmas Dream
- 2016: A Toast to 2016!
- 2017: A Christmas Story Live!
Video's
[wysig | wysig bron]- 1999: The Making of 'Dick'