Antraseen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Eienskappe

Algemeen

Naam Antraseen
Struktuurformule van
Chemiese formule C14H10
Molêre massa 178,23 g/mol
CAS-nommer 120-12-7[1]
Fasegedrag
Smeltpunt 210-215 °C
Kookpunt 340 °C
Digtheid
Oplosbaarheid opl. in alkohol, chloroform.CO2 superkrit.

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 

Antraseen is 'n aromatiese koolwaterstof met die formule C14H10.

Reaktiwiteit[wysig | wysig bron]

Anthracene.PNG Antraseen het 'n blou fluoressensie en is baie reaktief in sy 9 en 10 posisies. 'n Koue oplossing in CS2 as oplosmiddel reageer met chloorgas en vorm antroseendichloried, wat se middelste ring nie meer aromaties is nie. Na verhitting verloor dit HCl en word dit weer aromaties en vorm 9-chloorantraseen. [2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Sigma Ald..
  2. Aromatic Organic Chemistry Amit Arora, Discovery Publishing House, 2006, ISBN 8183562027, ISBN 9788183562027