Ar-Raqqah

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ar-Raqqah
االرقة
ArRaqqah collection.jpg
Ligging van Ar-Raqqah op 'n kaart (Sirië)
Ar-Raqqah
Ar-Raqqah
Ligging in Sirië
Koördinate: 35°57′00″N 39°01′00″O / 35.95000°N 39.01667°O / 35.95000; 39.01667Koördinate: 35°57′00″N 39°01′00″O / 35.95000°N 39.01667°O / 35.95000; 39.01667
Land Vlag van Sirië Sirië
Goewernement Ar-Raqqah
Hoogte 245 m (804 vt)
Bevolking (2004)
 - Stad 220 488
Tydsone OET (UTC+2:00)
 - Somer (DST) OEST (UTC+3:00)
Poskode

Ar-Raqqah (Arabies: الرقة), ook bekend as Rakka of Raqqa, is 'n stad in noordelike Sirië en die hoofstad van die gelyknamige administratiewe gewes. Sedert 2014 is Ar-Raqqah die de facto hoofstad van die Islamitiese Staat in Irak en die Levant.[1] Ar-Raqqah is ongeveer 40 km oos van Sirië se grootste dam, die Tabqadam, en 160 km oos van Sirië se grootste stad, Aleppo, geleë.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]