Astrud Gilberto

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Astrud Gilberto
Astrud Gilberto 1966.jpg
Astrud Gilberto in Amsterdam in 1966
GeboortenaamAstrud Evangelina Weinert
OorsprongSalvador da Bahia, Bahia, Vlag van Brasilië Brasilië
Geboorte30 Maart 1940
Beroep(e)Sangeres, liedjieskryfster, skilderes
Genre(s)Bossa nova, samba, Brasiliaanse jazz
Instrument(e)Stem
Aktiewe jare1963 – hede
EtiketteVerve Records (1963–70)
CTI Records (1971)
Perception Records (1972)
Audio Fidelity Records (1977)
Denon Records (1982)
Polygram Records (1987)
Pony Canyon (1996–97)
Magya Productions (2002)
Webwerfwww.astrudgilberto.com
AssosiasiesJoão Gilberto, Antônio Carlos Jobim, Vinicius de Moraes, Stan Getz, Walter Wanderley, Stanley Turrentine, James Last Orchestra, Frank Sinatra
Portal.svg Musiekportaal

Astrud Gilberto (* 30 Maart 1940 in Salvador da Bahia, Brasilië as Astrud Evangelina Weinert) is 'n sangeres en komponis van jazz- en popmusiek in die Latyn-Amerikaans-Brasiliaanse styl, veral samba en bossa nova. Sy het in die 1960's bekendheid verwerf met haar Engelse weergawe (The Girl from Ipanema) van Antônio Carlos Jobim se treffer Garota de Ipanema. In 1963 het Astrud Gilberto, wat in Rio de Janeiro groot geword het, haar saam met haar man João in die Verenigde State gevestig waar sy steeds bly.[1][2]

Verwysings[wysig | wysig bron]