Atlantiese stormvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Atlantiese stormvoël
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Procellariidae
Genus: Pterodroma
Spesie: P. incerta
Binomiale naam
Pterodroma incerta
(Schlegel, 1863)

Die Atlantiese stormvoël (Pterodroma incerta) is 'n stormvoël en seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 42 - 45 cm groot en weeg 450 - 700 g met 'n vlerkspan van 95 - 105 sentimeter. Die voël is groot en bruin met 'n wit onderbors en pens. In Engels staan die voël bekend as Atlantic petrel.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]