Atlas Cheetah
Atlas Cheetah | |
---|---|
Tipe | Vegvliegtuig |
Vervaardiger | Atlas Aviation |
Bekendstelling | 1986 |
Status | In gebruik |
Hoofgebruiker | Suid-Afrikaanse Lugmag (histories) Chileense Lugmag Ecuadorse Lugmag |
Vorige gebruikers | Suid-Afrikaanse Lugmag |
Aantal gebou | C: 38 D: 16 E: 16 |
Ontwikkel van | Dassault Mirage III |
Die Atlas Cheetah is 'n Suid-Afrikaanse vegvliegtuig wat ontwikkel is vir die Suid-Afrikaanse Lugmag (SALM)[1] en tans nog deur die Ecuadorse Lugmag en Chileense Lugmag gebruik word.[2] Dit was die eerstes wat gebou is as 'n groot opgradering van die Dassault Mirage III deur die Atlas Vliegtuigkorporasie (later Denel Aviation) van Suid-Afrika (gestig in 1965) en is gebaseer op die Israeliese Kfir vegter. Drie verskillende weergawes is geskep: 16 tweesitplek Cheetah D, 16 enkelsitplek Cheetah E en 38 enkelsitplek Cheetah C. Die Cheetah E is in 1992 onttrek en uit diens gestel en die Cheetah C en D in April 2008, hulle is almal in Suid-Afrika vervang deur die Saab JAS 39 Gripen. 'n Beperkte aantal word nog in Suid-Afrika bedryf as toetsvliegtuie vir Denel by die Overberg toetsbaan.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Geldenhuys, Deon (1990). Isolated States: A Comparative Analysis. Cambridge: Cambridge University Press. p. 510. ISBN 978-0521283267.
- ↑ "Ex-South African Air Force Cheetah fighter jets arriving in Ecuador." Geargiveer 2 April 2012 op Wayback Machine AmericasForum.com, 20 April 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Atlas Cheetah.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |