August Strindberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
August Strindberg
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Johan August Strindberg
Gebore 22 Januarie 1849
Stockholm Swede
Oorlede 14 Mei 1912
Stockholm Swede
Nasionaliteit Vlag van Swede Swede
Beroep Dramaturg en romanskrywer
Bekend vir Miss Julie (1888)
Inferno (1897)
The Ghost Sonata (1908)
Huweliksmaat Siri von Essen
Frida Uhl
Harriet Bosse
Strindberg namnteckning 1898.svg

Johann August Strindberg (22 Januarie 184914 Mei 1912) was 'n Sweedse dramaturg en romanskrywer. In sy tuisland is hy verder ook bekend as 'n essayis, digter en kunsskilder. Sy loopbaan het vier dekades lank geduur en sy versamelde werke bestaan uit meer as 60 toneelstukke en meer as 30 werke van fiksie. Sy toneelstukke word in die geheel gekenmerk deur naturalisme, maar die latere werke antisipeer ook die ontwikkeling van modernistiese denkstrome soos ekspressionisme en surrealisme.