Australies-Antarktiese Gebied

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Australies-Antarktiese Gebied
Australian Antarctic Territory
(Engels)
Flag of Australia.svg Coat of arms of Australia.svg
(Vlag van Australië) (Wapen van Australië)
Nasionale leuse: Geen
Kaart van geëiste gebiede op Antarktika
Kaart van geëiste gebiede op Antarktika
Ligging van die Australies-Antarktiese Gebied op Antarktika
Ligging van die Australies-Antarktiese Gebied op Antarktika
Amptelike tale Engels
Hoofstad Geen
Grootste stad Geen
Eerste Minister Quentin Bryce
Oppervlakte
 - Totaal
5 896 500 vk km
Bevolking
 - Totaal
 - Bevolkingsdigtheid
>1 000
0/vk km
Geldeenheid Australiese dollar (AU$) (AUD)
Tydsone UTC: UTC +10
Volkslied Advance Australia Fair

Australies-Antarktiese Gebied (Engels: Australian Antarctic Territory) is 'n sektor van Antarktika wat deur Australië as deel van sy nasionale grondgebied beskou word. Die provinsie is omtrent 5 896 500 km² groot en is die grootste Antarktika aansprake. Die gebied word slegs deur die Verenigde Koninkryk, Nieu-Seeland, Frankryk en Noorweë erken en is driehoekige gedeelte wat tot by die Suidpool strek en word begrens deur die 45° Oos- en 160° Oos-meridiane en die 60° Suid-breedtegraad.

Vlag van Australië Australië Wapen van Australië
Deelstate: Nieu-Suid-WallisQueenslandSuid-AustraliëTasmaniëVictoriaWes-Australië
Interne gebiede: Australiese HoofstadgebiedJervisbaaigebiedNoordelike Gebied
Eksterne gebiede: Asmore- en Cartier-eilandeAustralies-Antarktiese GebiedHeard- en McDonaldeilandeKerseilandKokoseilandeKoraalsee-eilandeNorfolkeiland


 
Antarktiese gebiedsaansprake
Flag of Antarctica.svg

Flag of the French Southern and Antarctic Lands.svg Adélieland
Bandera de la Provincia de Tierra del Fuego.svg Argentyns-Antarktika
Flag of Australia.svg Australies-Antarktiese Gebied
Flag of the British Antarctic Territory.svg Brits-Antarktiese Gebied

Flag of Magallanes, Chile.svg Chileens-Antarktika
Flag of New Zealand.svg Ross-Afhanklikheid
Flag of Norway.svg Koningin Maudland · Peter I-Eiland
Flag of German Reich (1935–1945).svg Voormalige aanspraak: Nieu-Swabië  (1939–1945)