Black First Land First

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf BLF)
Spring na: navigasie, soek
Black First Land First
BLF
Leier Andile Mngxitama
Gestig 24 Oktober 2015
Afgestig van Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF)
Studente vleuel BLF-Student Movement (BLF-SM)
Ideologie Swartbewussyn, Marxisme-Leninisme, Panafrikanisme, Rewolusionêre Sosialisme, Sankarisme
Nasionale affiliasie Geen
Internasionale affiliasie Geen
Amptelike kleure Rooi, groen en swart

Black First Land First (BLF) is 'n Pan-Afrikanistiese en rewolusionêre sosialistiese politieke party in Suid-Afrika. BLF is in 2015 deur Andile Mngxitama gestig nadat hy uit die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) geskors is.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]