Black First Land First

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Black First Land First
BLF
Leier Andile Mngxitama
Gestig 24 Oktober 2015
Afgestig van Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF)
Studente vleuel BLF-Student Movement (BLF-SM)
Ideologie Swartbewussyn,Swart nasionalisme, Marxisme-Leninisme, Panafrikanisme, Rewolusionêre Sosialisme, Sankarisme
Nasionale affiliasie Geen
Internasionale affiliasie Geen
Amptelike kleure Rooi, groen en swart

Black First Land First (BLF) is 'n Pan-Afrikanistiese en rewolusionêre sosialistiese politieke party in Suid-Afrika. BLF is in 2015 deur Andile Mngxitama gestig nadat hy uit die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) geskors is.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]