Sosialisme

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Sosialisme verwys na die verskeie teoriee van ekonomiese organisasie wat openbare eienaarskap en/of administrasie van produksie en toewysing van hulpbronne voorstaan.