Baelen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Baelen

Bååle / Bale / Bailou
Munisipaliteit
Die kerk van Baelen
Die kerk van Baelen
Vlag van Baelen
Vlag
Ligging van Baelen in die provinsie Luik
Ligging van Baelen in die provinsie Luik
Koördinate: 50°38′00″N 5°58′00″O / 50.63333°N 5.96667°O / 50.63333; 5.96667
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat)Flag of Wallonia.svg Wallonië
ProvinsieFlag of the Province of Liège.svg Luik
Regering
 • BurgemeesterMaurice Fyon (ACBM)
Oppervlak
 • Totaal85,73 km2 (33 10 vk, m,)
Bevolking
 • Totaal4 384
 • Digtheid51/km2 (130/vk, m,)
Poskode
4837
Skakelkodes087
Webwerfwww.baelen.be

Baelen (Nederlands: Ba(e)len, Ripuaries: Bååle en Bale, Wallonies: Bailou) is 'n klein Belgiese dorp en munisipaliteit in die noordooste van die Waalse provinsie Luik. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 86 km² en sowat 4 000 inwoners (2011).

Alhoewel Baelen behoort tot die Franstalige deel van Wallonië praat die inwoners Platdiets, 'n oorgangsdialek tussen die Limburgse en Ripuariese dialek.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]