Waals
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Wallonies)
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Wale.
Waals Walloon | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Frankryk België | |
Gebied: | Wallonië Ardennes | |
Totale sprekers: | 600 000 | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Romaans Wes-Romaans Galloiberies Galloromaans Gallorhaeties Oïl Waals | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | ||
Gereguleer deur: | geen | |
Taalbedreigingstatus | ||
EXUitgestorwe taal NE
Nie bedreig nie Dit is 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | wa
| |
ISO 639-2: | wln
| |
ISO 639-3: | wln
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Waals is 'n Romaanse taal wat deel is van die Langues d'oil-taalfamilie en daarom is dit naby verwant aan Frans en die streekstale Lorreins, Pikardies en Champenois. Waals is nog in 'n mate die omgangstaal van Wallonië en die aangrensende Frankryk (Givet en omgewing). Waals het Keltiese en Germaanse invloede.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Waals.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Waals.