Gaan na inhoud

Bajrakli-moskee (Belgrado)

Koördinate: 44°49′19.92″N 20°27′27″O / 44.8222000°N 20.45750°O / 44.8222000; 20.45750
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Bajrakli-moskee
Die Bajrakli-moskee in Belgrado
Die Bajrakli-moskee in Belgrado
Ligging  Belgrado, Serwië
Voltooi  ca. 1575
Spesifikasies 
Minaret(te)  1
Styl  Ottomaanse argitektuur

Die Bajrakli-moskee (Serwies: Бајракли џамија/Bajrakli džamija) is 'n moskee in Belgrado, die hoofstad van Serwië. Dit is geleë in die Gospodar Jevremova Straat in die omgewing Dorćol. Dit is omtrent 1575 gebou en is die enigste moskee wat nou oorbly uit die 273 moskees in die stad wat gedurende die tydperk van die Ottomaanse Ryk se beheer in Serwië ontstaan het.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]


44°49′19.92″N 20°27′27″O / 44.8222000°N 20.45750°O / 44.8222000; 20.45750