Belgrado

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Belgrado
Beograd / Београд
Belgrade Montage.jpg

Kaart Wapen
Serbia Belgrade.png
Small Coat of Arms Belgrade.svg
Vlag
Flag of Belgrade.svg
 Land Vlag van Serwië Serwië
 Koördinate 44°49′N 20°28′O / 44.817°N 20.467°O / 44.817; 20.467
 Stigting 279 v.C. (Singidunum)
 Stadstatus 2de eeu n.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 359,96 vk km
 Hoogte bo seevlak 117 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2015) 1 166 763
 - Bevolkingsdigtheid 3 241/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Siniša Mali (SNS)
 Amptelike Webwerf beograd.rs

Belgrado (Serwies: Beograd / Београд, [beǒɡrad], ) is die hoofstad en grootste stad van Serwië. Die stad het 'n bevolking van 1 166 763 in 2015 gehad en het 'n oppervlakte van 359,96 km². Belgrado is in 279 v.C. deur die Romeine as Singidunum gestig en is aan die Donau geleë.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]