Bari

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Bari
Collage Bari.jpg

Kaart Wapen
Bari dot.png
Bari-Stemma.png
Vlag
Flag of Bari.svg
 Land Vlag van Italië Italië
 Region Flag of Apulia.svg Apulië
 Provinsie Bari
 Koördinate 41°07′N 16°52′O / 41.117°N 16.867°O / 41.117; 16.867
 Stigting -
 Oppervlakte:  
 - Totaal 116 vk km
 Hoogte bo seevlak 5 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Mei 2011) 320 105
 - Bevolkingsdigtheid 2 759,53/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Michele Emiliano
 Amptelike webwerf comune.bari.it

Bari (Latyn: Barium) is 'n groot stad in die suidooste van Italië aan die Adriatiese Seekus. Die stad is die hoofstad en grootste stad van die administratiewe gebied (streek) Apulië.

In 2011 het Bari 'n bevolking van 320 105 gehad. Soos op 2015 is 12 495 persone (3,8% van die bevolking) óf self immigrante óf afstammeling van onlangse landverhuisers. Die meeste van hulle is vanuit Georgië, Albanië en Roemenië afkomstig.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Comui-Italiani.it (it) - besoek op 28 Mei 2017