Beauvechain
Voorkoms
Beauvechain Bôvetchén / Bevekom | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Raadsaal van Beauvechain | |
Ligging van Beauvechain in die provinsie Waals-Brabant | |
Koördinate: 50°47′00″N 4°47′00″O / 50.78333°N 4.78333°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Wallonië |
Provinsie | Waals-Brabant |
Regering | |
• Burgemeester | Marc Deconinck (PS) |
Oppervlak | |
• Totaal | 38,58 km2 (14,90 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 6 737 |
• Digtheid | 220/km2 (600/vk. myl) |
Poskode | 1320 |
Skakelkodes | 010 |
Webwerf | www.beauvechain.be |
Beauvechain (Wallonies: Bôvetchén, Nederlands: Bevekom) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die Walloniese provinsie Waals-Brabant. Die munisipale gebied het sowat 7 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 31 km².
Beauvechain lê teen die grens met die provinsie Vlaams-Brabant. In die noordweste grens die munisipaliteit aan die Meerdaalbos. In die suide van die munisipaliteit lê 'n militêre vliegveld (Engelse naam Beauvechain Air Base).
Plekke
[wysig | wysig bron]Plekke in die munisipale gebied van Beauvechain:
Beauvechain (dorp), Hamme-Mille, L'Écluse (Sluizen), La Bruyère, Nodebais en Tourinnes-la-Grosse (Deurne).
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Beauvechain. |