Grasveldwitjies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Belenois aurota aurota)
Jump to navigation Jump to search

Grasveldwitjies
Pioneer (Anaphaeis aurota) W IMG 0387.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. aurota
Binomiale naam
Belenois aurota
(Fabricius, 1793)
Distribution range of Belenois aurota.png
Verspreidingsgebied van Belenois aurota
Sinonieme
  • Papilio aurota Fabricius, 1793
  • Anaphaeis aurota
  • Papilio mesentina Cramer, 1780
  • Papilio augusta Olivier, 1807
  • Pinacopteryx syrinx Wallengren, 1860
  • Pieris lordaca Walker, 1870
  • Belenois auriginea Butler, 1886
  • Pieris mesentina ab. iris Gauckler, 1912
  • Pieris mesentina ab. sulphurea Gauckler, 1912
  • Pieris mesentina f. pusillima Strand, 1915
  • Pieris mesentina ab. punctifera Hulstaert, 1924

Die Grasveldwitjies (Belenois aurota aurota) is 'n vlinder wat in Suid-Afrika, Somalië en suid-Asië voorkom. Die vlinder is deel van die Pieridae-familie. Die spesie broei uit in die Karoo en Noord-Kaap in Witgatbome gedurende die somermaande. Hulle migreer dan in hulle duisende instinktief na Somalië waar ook Witgatbome voorkom. Die vlinders oorleef nie die tog nie en word prooi vir onder andere voëls, spinnekoppe en geitjies. Hulle is duidelik sigbaar gedurende die migrasietog. Ses maande later is daar 'n soortgelyke migrasietog vanaf Somalië na Suid-Afrika.

Bron[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Belenois aurota
  • Hartseer-einde aan vlindervlug. Beeld. 28 Desember 2012