Belize-stad
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Belize |
Provinsie | Belize |
Koördinate | 17°30′N 88°11′W / 17.500°N 88.183°W |
Gestig op | 1638 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 35,66 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2016) | 61 762 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 731,97/vk km |
Tydsone | UTC -06:00 |
Burgemeester | Bernard Wagner (PUP) |
Belize-stad (Engels: Belize City) is die grootste stad van Belize, 'n land in Sentraal-Amerika. Die stad het 'n bevolking van 61 762 in 2016 gehad en is langs die weskus van Belize aan die Karibiese See geleë. Belize-stad is in 1638 gestig en was voorheen die hoofstad van Brits-Honduras, 'n voormalige Britse kolonie wat sedert sy onafhanklikheid in 1981 as Belize bekend staan. Toe dié hawestad in 1961 deur die orkaan Hattie verwoes is, is in die sentrum van Brits-Honduras begin met die oprigting van 'n nuwe hoofstad wat op 1 Augustus 1970 as Belmopan amptelik gestig is. Belize-stad is egter steeds die land se belangrikste hawe en sy finansiële en industriële spilpunt.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Belize-stad.
- Toerisme-inligting oor Belize-stad op Wikivoyage
- (en) Amptelike webwerf