Bembisjewo
Voorkoms
Bembisjewo Бембишево | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 46°03′35″N 41°48′22″O / 46.05972°N 41.80611°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Gorodowikofsk |
Bevolking | |
• Totaal | 295 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359051 |
Bembisjewo (Russies: Бембишево) is 'n dorpie in Gorodowikofsk-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Lazarefski Plaaslike Munisipaliteit wat nog vyf nedersettings insluit, en lê 10 kilometer suidwes van die rajon se setel, Gorodowikofsk.
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Bembisjewo 301 inwoners gehad. Etniese Russe en Turke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 142 | 47,2% |
Meschetiese Turke | 81 | 26,9% |
Kalmikiërs | 70 | 23,3% |
Oekraïners | 8 | 2,7% |
Totaal | 301 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 12 Augustus 2023.