Tsjapajefskoje (Kalmikië)
Voorkoms
Tsjapajefskoje Чапаевское | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 46°11′25″N 41°41′18″O / 46.19028°N 41.68833°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Gorodowikofsk |
Bevolking | |
• Totaal | 696 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359063 |
Tsjapajefskoje (Russies: Пушкинское) is 'n klein dorpie in Gorodowikofsk-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Poesjkinskoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog een kleiner nedersetting, Poesjkinskoje, insluit. Dit lê 22 kilometer noordwes van die rajon se setel, Gorodowikofsk, naby die grens met Rostof-oblast.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die dorpie is in 1921 deur Kalmikiese setlaars uit Orenburg-oblast gestig en het oorspronklik die naam Orenboergski gekry. Ná die deportasie van die Kalmikiërs na Siberië deur Josef Stalin se Sowjetregering is die dorpie ter ere van Wasili Tsjapajef hernoem.[1]
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Tsjapajefskoje 726 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 569 | 78,4% |
Duitsers | 34 | 4,7% |
Aware | 27 | 3,7% |
Oekraïners | 27 | 3,7% |
Belarusse | 19 | 2,6% |
Ander groepe | 50 | 6,9% |
Totaal | 726 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Gedejewa, Daria; Oeboesjiejewa, Bamba; Lidzjijewa, Ljoedmila; Barinowa, Bairta (2019). Словарь топонимов Республики Калмыкия [Toponimiese woordeboek van Kalmikië] (in Russies). Elista: Dzjangar.
- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 12 Augustus 2023.