Bespreking:2023 Nigerse staatsgreep
Voorkoms
Titel
[wysig bron]Kan "Nigeriese" reg wees vir Niger? So word dit gebruik vir beide Nigerië en Niger?– Hierdie ongetekende kommentaar is deur 196.15.154.226 (Bespreking • Bydraes) gelewer.
- Nee, dit moet wees Nigerse of Nigerynse. ~ Burgert (kontak) 12:13, 28 Julie 2023 (UTC)
Die woord Nigeriese is tov Nigerië. Wat is die byvoeglike naamwoord ten opsigte van Niger. Ook Nigeriese? Odriskelmac11 (kontak) 12:15, 28 Julie 2023 (UTC)