Bespreking:Addendum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Wat is 'n "gerundiv vorm"? Groete. Frank (kontak) 20:20, 6 Desember 2017 (UTC)

Die gerundivum was 'n b.nw afgeleid van die werkwoord sien (nl)

Die WAT weet niks daarvan nie. Is dit die regte spelling? Moet dit nie wees die gerundivum nie? Morne (kontak) 08:40, 7 Desember 2017 (UTC)