Gaan na inhoud

Bespreking:Berzelia alopecuroides

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Spelling van naam

[wysig bron]

Ek sien daar is twee wikidata items vir hierdie spesie. d:Q55651570 en d:Q17235096. Die een sê die naam is Berzelia alopecuroides en die ander Berzelia alopecurioides. Volgens hier is dit 'ioi' en volgens hier is dit 'oi'. - Rooiratel (kontak) 07:07, 12 Mei 2022 (UTC)[antwoord]