Bespreking:Borderkollie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Is Borderkollie 'n Afrikaanse woord? Is die honderas nie skaaphonde nie? Groete! Oesjaar (kontak) 17:44, 10 Julie 2017 (UTC)

Dis debateerbaar ja! Sover ek uit anderstalige wiki-artikels verstaan, is die Borderkollie een van minstens 10 soorte skaaphonde/herdershonde.
M.a.w. "herdershond" is 'n versamelnaam vir alle honde wat vee oppas of aandryf. (nl) "Er zijn ongeveer 35 rassen die in de categorie herdershond vallen."
Dis amper soos China of Sjina, persoonlike smaak. Besluit maar self, --Aliwal2012 (kontak) 19:29, 10 Julie 2017 (UTC)