Bespreking:Dongsjitsjang Letwan
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Dongsjitsjang Letwan-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Dongsjitsjang Letwan
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Transliterasie
[wysig bron]Gemeenskap, sal verkies ons projek in die algemeen pinyin of 'n Afrikaanse fonetiese transliterasie? Google stel 'n transliterasie van Dǒngshì zhǎng yuètuán voor vir 董事長樂團, die naam van hierdie musiekgroep. Maar ek weet nie of dit is hoe dit in die betrokke Taiwannese dialek uitgespreek word nie en of die pinyin daarmee ooreenstem nie. Het ons projek 'n beleid of voorkeur hieroor? – K175 (skil 'n appeltjie) 22:38, 25 April 2020 (UTC)