Bespreking:Ediacarium
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Ediacarium-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Ediacarium
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ek dink die naam behoort Edacarium te wees omdat dit na die Ediacara Hills genoem is. Winston (kontak) 20:48, 7 Junie 2017 (UTC)
- Ek het dit maar so genoem en gedink: as dit fout is, sal dit hoor... :-). Is daar reëls vir wat wel en wat nie in die spelling verafrikaans word nie? Jcwf (kontak) 21:07, 7 Junie 2017 (UTC)
- Ek is self nie heeltemal seker nie, maar dit lyk my as dit na 'n Engelse plek genoem is, word die Engelse spelling gehou in die eerste deel van die naam. Ek het my met die ander spellings maar laat lei deur die Duitse Wikipedia. Winston (kontak) 11:42, 8 Junie 2017 (UTC)