Bespreking:Gestreepte seekastaiing
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Gestreepte seekastaiing-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Gestreepte seekastaiing
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Wat sal iridophores in Engels wees? Groete! Oesjaar (kontak) 13:55, 4 Junie 2018 (UTC)
- Iridiofore volgens die WAT:
- guanofoor’ s.nw., guanofore. (dierkunde) Chromatofoor gekenmerk deur bleek korreltjies of iridiserende kristalle guanine en veral in die vel van visse en reptiele aangetref; leukofoor, iridiofoor. Winston (kontak) 14:56, 4 Junie 2018 (UTC)
Help asb!
[wysig bron]Kan iemand asb help met vertaling: The 5-fold symmetry and blue iridophores are obvious on this picture? Groete! Oesjaar (kontak) 16:15, 4 Junie 2018 (UTC)