Bespreking:Gideon Roos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Was hy die akteur[wysig bron]

Was hy die akteur wat in rolprente soos Donker Spore (1944), Pinkie se Erfenis (1946) en Boemerang 11:15 gespeel het? Groet. Frank (kontak) 05:43, 6 November 2016 (UTC)

Ek vermoed dit kan hy wees, maar ek soek nog na bronne. Morne (kontak) 05:56, 6 November 2016 (UTC)
Ek sien nou dit was hy. Morne (kontak) 08:04, 6 November 2016 (UTC)
Gaaf, dankie vir die bevestiging. Groete. Frank (kontak) 08:33, 6 November 2016 (UTC)