Bespreking:Guppie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Dit lyk my die Afrikaanse spelling is "guppie" (HAT, Pharos, Groot Woordeboek, Oseanologiewoordeboek). Winston (kontak) 17:42, 7 Februarie 2012 (UTC)

Ek het nie artikel gedoen nie, hy is VO = Voor Oesjaar. Ek sal nota maak en opvolg. Oesjaar (kontak) 17:50, 7 Februarie 2012 (UTC)
Ek sien www.fishbase.org gee dit ook aan as Guppie. Ons sal die blad moet skuif. Oesjaar (kontak) 17:54, 7 Februarie 2012 (UTC)