Bespreking:Heksachord
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Heksachord-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Heksachord
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Verbatem oorgedra
[wysig bron]- Gedeelte ter insae verbatem oorgedra vanaf Gebruikerbespreking:Aliwal2012
heksadinges
[wysig bron]As jy 'n beter woord vir hexachordum het, hoor ek dit met plesier maar heksakoord is dog ek nie 'n gebruikte Afrikaanse naam nie. Chord is snaar soos in chordata en die Afrikaans vir clavichord is klavichord volgens die HAT. Dit het ek oorgeneem. Jcwf (kontak) 21:03, 3 Junie 2016 (UTC)
- Ek het dit ook in gebruik gesien deur die Universiteit van Pretoria
- Ekskuus vir die revert, maar tone is regtig nie dieselfde ding as note nie.Jcwf (kontak) 21:16, 3 Junie 2016 (UTC)
- Ek gaan nou maar onttrek hiervan, kan nie meer dit reg maak na u revert het nie. Groete, Aliwal2012 (kontak) 21:26, 3 Junie 2016 (UTC)