Bespreking:Henkel-se-geelhout
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Henkel-se-geelhout-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Henkel-se-geelhout
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Naam
[wysig bron]Is die naam "Henkel-se geelhout" reg? Ek sou dag dit moet "Henkel-se-geelhout" of selfs net "Henkel se Geelhout" heet. Groete. Frank (kontak) 15:18, 12 November 2013 (UTC)
- Frank, ja-!? Die bron sê eintlik Henkelgeelhout! Die naam soos hy nou lees was deel van die bome lys en ek het dit net so gebruik. Persoonlik verkies ek Henkelse geelhout - sien Kaapse xxxx. Was onder druk by die werk toe ek die een gedoen het! Groete! Oesjaar.
- Lyk op die internet of die meeste bronne Henkel-se-geelhout aangee (dis nou buiten die malletjies wat dit Henkel-se geelhout spel). Winston (kontak) 21:34, 12 November 2013 (UTC)