Gaan na inhoud

Bespreking:IKR Oos-Asië-Oseanië

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Verander titel na "IKR Oos-Asië-Stille-Oseaangebied"?

[wysig bron]

Hi SpesBona, Aliwal2012 het voorgestel dat ons 'n ander woord soek in plaas van "Pasifiek". Ek ondersteun dit. Wat van "IKR Oos-Asië-Stille-Oseaangebied", of bloot "IKR Oos-Asië-Stille-Oseaan"? Om te sê Stille-Oseaangebied sê nie so glad as net "Pacific" nie, maar is die korrekte Afrikaans, myns insiens. Thermofan (kontak) 11:26, 1 Oktober 2024 (UTC)[antwoord]

Gebruiker:BurgertB en Gebruiker:Woordgenoot, wat dink julle? Groete! Oesjaar (kontak) 12:09, 1 Oktober 2024 (UTC)[antwoord]
Sien Wikipedia:Geselshoekie#Taalgogga by IKR Oos-Asië-Pasifiek. Groete. --  SpesBona 21:15, 3 Oktober 2024 (UTC)[antwoord]

Uitgevoer Uitsluitsel Ons verander die titel na IKR Oos-Asië-Oseanië. Die voorbladartikel is ook aangepas. Dankie, -- Aliwal2012 12:30, 4 Oktober 2024 (UTC)[antwoord]