Bespreking:Karel Schoeman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Lees van Karel Schoeman se werke.[wysig bron]

Hallo julle, plaas die lees van Schoeman se romans (veral sy "Stemme" drieluik) julle ook in 'n amperse beswyming en 'n droomwêreld van vervloë beelde en dae? Daar is geen ondervinding soos dit nie! Groete.Charlielv55 (kontak) 06:50, 29 Oktober 2019 (UTC)