Bespreking:Kernoorlog

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bygevoegde inligting[wysig bron]

Ek dink die inligting wat hier bygevoeg is, hoort eerder onder Kernwapen. Die ontwikkeling van kernwapens pas nie juis vir my hier nie. Burgert (kontak) 12:41, 21 November 2018 (UTC)

@Elana Barker:: Wat dink jy? Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:15, 27 November 2018 (UTC)