Bespreking:Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Is jy seker dat die muni. voorheen "Christiana/Bloemhof" was? Hierdie verwysing se dat die voorige naam net "Christiana Plaas. Muni." was? Bezuidenhout (kontak) 22:09, 4 Junie 2011 (UTC)Beantwoord[antwoord]

Seker? nee. Maar dis wat die IEC [gee] vir NW396 in 2000. Jcwf (kontak) 22:19, 4 Junie 2011 (UTC)Beantwoord[antwoord]
En dit gee beide Christiana en Bloemhof as "disestablished mun." Jcwf (kontak) 22:22, 4 Junie 2011 (UTC)Beantwoord[antwoord]