Bespreking:Noordwes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Noord-Wes[wysig bron]

Moet dit nie Noord-Wes wees inplaas van Noordwes nie? Hendrik 15:01, 10 Februarie 2007 (UTC)

Grootste stad?[wysig bron]

Wat is die grootste stad in die Noordwes? Mafikeng is baie klein. Kan dit Rustenburg of Potch wees? Ben Bezuidenhout (kontak) 17:33, 7 Junie 2010 (UTC)

Naam[wysig bron]

Ek het 'n vraag: Is dit "die Noordwes" of net slegs "Noordwes". Soos is dit "Nedersettings in Noordwes" of "Nedersettings in die Noordwes"? Ek se dit omdat die distrikte van (die) Noordwes begin met "**** is 'n distrik in DIE Noordwes, Suid-Afrika"... Groete Bezuidenhout (kontak) 22:27, 22 Mei 2011 (UTC)