Bespreking:Oorgelewerde Griekse teks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek wonder of "oorgelewerde teks" nie 'n beter vertaling is nie. Winston (kontak) 11:12, 8 September 2017 (UTC)

Ja, ek sien dit word wel gebruik. Google gerus "oorgelewerde Griekse teks". Winston (kontak) 11:20, 8 September 2017 (UTC)
Oorgelewer maak meer sin. Groete! Oesjaar (kontak) 11:23, 8 September 2017 (UTC)