Bespreking:Plaaslike Borrel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek reken die artikel moet ingevolge die gebruiklike konvensie na "Lokale borrel" geskuif word.Graaf 09:58, 1 Julie 2007 (UTC)

In Engels is dit Local Bubble, plus dis 'n eienaam, is dit nie? Adriaan ( SpreekBydraes ) ♪♫ 10:36, 1 Julie 2007 (UTC)
Stamp. — Adriaan (SB) 20:00, 14 September 2007 (UTC)
Geskuif. Ek sal môre net bietjie huis toe bel en my tienersussie sover kry om bietjie in die wêreldspektrum of iets te kyk dat ons kan seker maak of dit die gebruiklike term is. Anrie 20:24, 14 September 2007 (UTC)
Ok, dankie Anrie :P — Adriaan (SB) 20:26, 14 September 2007 (UTC)