Bespreking:Seksuele fetisjisme

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Onduidelike sin[wysig bron]

Wat word met hierdie sin bedoel? Dalk kan ons dit duideliker stel?

Cquote1.svg 'n Fetisj in die algemeen is 'n voorwerp wat volgens sekere mense bonatuurlike magte het in die beweging van die eerste stappe aan die begin van die lewe.
Cquote2.svg

K175 (bespreking | bydraes) 07:52, 3 Augustus 2018 (UTC)

Probeer die WAT:
  1. Enigeen van allerlei soorte lewenlose voorwerpe, sowel vervaardig as i/d natuur aangetref, wat deur primitiewe volke as heilig of magies effektief beskou word of voorsien word van kragte en hoedanighede wat die besitter daarvan in staat stel om dié dinge te verkry waarna hy verlang of strewe; afgodies vereerde voorwerp of dier.
  2. Enige voorwerp van spesiale of oordrewe verering.
  3. Voorwerp (gew. kledingstuk) of liggaamsdeel, anders as enigeen v/d geslagsdele, wat geslagsdrif wek. Suidpunt (kontak) 08:20, 3 Augustus 2018 (UTC)
@Suidpunt: maak in die beweging van die eerste stappe aan die begin van die lewe vir jou sin? Dalk is ek net aan die slaap, maar ek kan nie kop of stert daarvan uitmaak nie. K175 (bespreking | bydraes) 15:20, 8 Augustus 2018 (UTC)
Nee, ek kan ook niks daarvan uitmaak nie. Suidpunt (kontak) 07:29, 9 Augustus 2018 (UTC)
Uitgevoer Uitgevoer 🍆 K175 (bespreking | bydraes) 10:34, 9 Augustus 2018 (UTC)
O, jy bedoel 🍌? Voeg nog 2x gladdeskil-🥝 by, dan het mens 'n keurige vrugteslaai vir die somer. En 'n hygie. Suidpunt (kontak) 10:49, 9 Augustus 2018 (UTC)