Bespreking:Suid-Afrikaanse munisipale heraldiek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Watter Schalk Pienaar?[wysig bron]

Morne, in die afdeling Oorsig word na Schalk Pienaar verwys? Weet jy dalk watter een? Groete! Oesjaar (kontak) 09:07, 2 Februarie 2015 (UTC)

Ongelukkig het ek geen benul nie. Morne (kontak) 09:11, 2 Februarie 2015 (UTC)