Bespreking:Tarf
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Tarf-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Tarf
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Massa
[wysig bron]Is die planeet se massa 7,8 keer Jupiter s'n of die aarde s'n? Die teks sê die eerste, die tabel die laaste. Jcwf (kontak) 19:44, 9 Julie 2017 (UTC)
- Ek het dit maar uitgehaal, want die sjabloon gee net aardmassas aan. Winston (kontak) 21:27, 9 Julie 2017 (UTC)