Bespreking:Walschaerts-klepratwerk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Vertaling[wysig bron]

Middag Oesdag, sal ons maar aan die werk spring en dit vertaal? Aliwal2012 (kontak) 11:46, 25 Augustus 2014 (UTC)

Ja, en dit kort 'n jumpstart! Oesjaar (kontak) 11:48, 25 Augustus 2014 (UTC)
Gert, ek dink ons moet jou skets by stoomlokomotief plaas! Groete! Oesjaar (kontak) 12:50, 26 Augustus 2014 (UTC)

Aksie van 1 September[wysig bron]

Wat beteken die aksie en kommentaar van 1 September in Afrikaans? Groete! Oesjaar (kontak) 06:22, 3 September 2014 (UTC)