Bidhya Devi Bhandari

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bidhya Devi Bhandari
विद्यादेवी भण्डारी
Bidhya Devi Bhandari
Bidya Devi Bhandari in 2013

2de President van Nepal
Ampsbekleër
Termynaanvang
29 Oktober 2015
Vise Nanda Kishor Pun
Eerste minister Pushpa Kamal Dahal
Sher Bahadur Deuba
Khadga Prasad Oli
Voorafgegaan deur Ram Baran Yadav

Minister van Verdediging
Ampstermyn
25 Mei 2009 – 6 Februarie 2011
President Ram Baran Yadav
Eerste minister Madhav Kumar Nepal
Voorafgegaan deur Ram Bahadur Thapa
Opgevolg deur Bijaya Kumar Gachchhadar

Persoonlike besonderhede
Gebore 19 Junie 1961 (1961-06-19) (58 jaar oud)
Mane Bhanjyang, Nepal
Politieke party Kommunistiese Party van Nepal (tot 2015)
Onafhanklik(sedert 2015)
Eggenoot/eggenote Madan Bhandari (1952–1993)
Kind(ers) 2
Religie Hindoeïsme

Bidhya Devi Bhandari (Nepalees: विद्या देवी भण्डारी; gebore 19 Junie 1961) is sedert 2015 die president van Nepal. Sy is die eerste vroulike president van Nepal.[1][2][3] Sy was ook die adjunk-voorsitter van die Kommunistiese Party van Nepal.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Nepal gets first woman President". The Hindu. Besoek op 5 Augustus 2016. 
  2. "Bidhya Devi Bhandari elected Nepal's first female president". BBC Asia News. Besoek op 5 Augustus 2016. 
  3. "Bidya Devi Bhandari elected first woman President of Nepal". Kantipur News. Besoek op 5 Augustus 2016. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]