Nepalees

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nepalees
नेपाली
Gepraat in: Vlag van Bhoetan Bhoetan
Vlag van Indië Indië
Vlag van Nepal Nepal 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 16 miljoen[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Noord-Indo-Aries
    Sindhi
     Nepalees 
Skrifstelsel: Devanagari 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Nepal Nepal
Vlag van Indië Indië
Gereguleer deur: Language Academy of Nepal
Taalkodes
ISO 639-1: ne
ISO 639-2: nep
ISO 639-3: nep 
Verspreiding van Nepalees
Die woord "Nepal" in Devanagari-skrif

Nepalees (नेपाली) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 16 miljoen mense in Noord-Indië, Nepal en Bhoetan gepraat word. Nepalees is die amptelike taal van Nepal en van die Indiese deelstaat Sikkim. Nepalees word in Devanagari geskryf. Dit is nie verwant aan Newari nie wat tot die Tibeto-Birmaanse tale behoort.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Nepali". Ethnologue. Besoek op 5 Oktober 2015. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Nepalees